Bekendstelling
CVO MAGALIES

Christelik-volkseie Onderwys
Vereniging Ingelyf kragtens Art 21 van die Maatskappywet
Maatskappy Registrasienommer: 2000/016496/08
Nie Winsgewende Organisasie verwysing: 058-397-NPO

Bekendstelling

| Bekendstelling | Aansoek en Keuring | Toelatingsbeleid | Skoolwapen | Skoolreëls | Kontakbesonderhede |

 

Bekendstelling en geskiedenis van ons skool

| Translation in English |

CVO Magalies het in Januarie 1995 as privaatskool tot stand gekom aan die hange van die Magaliesberg in Akasia Pretoria.

Christelik-volkseie Onderwys - "CVO" - is onderwys wat:

In die daaropvolgende jare vestig die skool ryk tradisies en neem leiding op akademiese-, sport- en kultuurgebiede. Die skool word 'n baken wat 'n aktiewe rol in die gemeenskap speel. Gemeet aan die uitsonderlike matriekuitslae, styg die skool tot 'n uitsonderlike opvoedkundige inrigting uit. Verskeie faktore speel 'n rol in hierdie suksesverhaal:

Ons sien met verwagting uit na 'n toekoms gerugsteun deur die sukses van die verlede.

Akademie

Kultuur

Buitemuurse Aktiwiteite

 

 

Afrikaans
Engels
Wiskunde
Natuur- en Skeikunde
Biologie
Bedryfsekonomie
Rekeningkunde
Rekenaarstudie
Rekenaartik
Aardrykskunde
Bybelkunde
Geskiedenis

Debat
Drama
Koor
Opvoedkundige toere
Daguitstappies
Koekbakkompetisie
Voëlverskrikkerbou
Blommerangskikking
Kettiebou
Woemadag
Kunswedstryd

Wiskunde-olimpiade
Bybelvasvra
Avontuuruitstappies
Kunsklas
Sport:

Atletiek
Rugby
Netbal
Landloop

 

Hoofdoel

Die hoofdoel van ons skool is die opvoeding van die kind tot:

Terug na bo