Bekendstelling
CVO MAGALIES

Christelik-volkseie Onderwys
Vereniging Ingelyf kragtens Art 21 van die Maatskappywet
Maatskappy Registrasienommer: 2000/016496/08
Nie Winsgewende Organisasie verwysing: 058-397-NPO

Bekendstelling

| Bekendstelling | Aansoek en Keuring | Toelatingsbeleid | Skoolwapen | Skoolreëls | Kontakbesonderhede |

 

Skooldrag

Meisies

Seuns

Somer -

Laerskool:

Hoërskool:

Vlootblou gholfhemp / jaderompie

Wit kortmou bloes / blou rompie
Jaderompie/broekrompie
Kort wit skoolkouse
Swart skoolskoene

Somer -

Laerskool:

Hoërskool:

Vlootblou gholfhemde en grys kortbroeke

Wit kortmou hemde en grys kortbroeke
Grys kniekouse
Swart skoolskoene

Winter -

Laerskool:

Hoërskool:

Vlootblou gholfhemp

Wit kortmou bloes
of Wit/jade/vlootblou rolnektrui met skoolsweetpak en/of vlootbloutrui
Jade rompie/broekrompie
Kort wit skoolkouse/swart broekiekouse
Swart skoolskoene

Winter -

Laerskool:

Hoërskool:

Grys kortmou hemde en kortbroeke

Wit kortmou/langmou hemde en grys kort/langbroeke
Skoolsweetpak
Vlootbloutrui
Swart skoolskoene

Hare- Vasgemaak as dit aan die kraag raak.
Skoon en netjies
Jade/vlootblou/wit linte of rekkies
Hare - Netjies, skoon en kortgeknip
Juwele - Slegs "studs" en "sleepers" in die ore
Seëlring en horlosie

 

Grimering - Geen grimering
Netjiese kortgeknipte naels
Kleurlose naellak

Terug na bo