CVO MAGALIESChristelik-volkseie
Onderwys |
||||
Skoolwapen en skoollied
Skoollied Ons is volkskool
Ons is volkskool
Volkskool Magalies
Luister as ons sing , vreugde wat ons bring
Van CVO
Die Heer se seën rus oor ons kinders
En ouers en onderwysers ook
En ons gaan ook hard leer
En lewe tot Sy eer.
Terug na bo